Sandra Nortje Translator –  Vertaler header image 3

Services

Ek werk voltyds as vryskut-vertaler en spesialiseer in die vertaling van farmaseutiese en mediese tekste, maar doen ook ‘n wye verskeidenheid ander vertalings, en gebruik WordFast, Trados en ander vertaalprogramme. Tree asseblief met my in verbinding vir ‘n vertaling in een van die volgende taalpare:

  • Nederlands na Engels
  • Nederlands na Afrikaans
  • Engels na Afrikaans
  • Afrikaans na Engels

Translation experience

Medical / pharmaceutical:
Procedure manuals
Instruction sheets
Clinical trials: protocols and informed consent forms
Linguistic validation of questionnaires
Correspondence on medical issues


Website translation
General text